In die volgende paar weke gaan ons weekliks ‘n gratis podcast / potgooi beskikbaar maak. Teken gerus in deur iTunes of enige ander program waar jy die oudio kan aflaai. Jy kan ook weekliks terugkom na die webblad om die nuutste episodes te bekom. Indien jy ons nuusbrief wil ontvang stuur asb ‘n epos aan info@dreamagineers.com en ons sal jou op hoogte hou.
Ek hoop julle geniet hierdie opnames en inligtingsessies soveel soos ek toe ek dit geskep het.
Speler
Groete
Igno

