Formate kan ‘n nagmerrie wees, in hierdie episode vertel Igno van Niekerk bietjie meer oor die verskillende formate.
Archive for November 23rd, 2009
Episode 3 – Kinderfotografie
November 23rd, 2009
No Comments
In vandag se episode gesels Igno van Niekerk oor Kinderfotografie. Wat is die geheime om kinders spontaan af te neem?
Laat weet asb wat julle van hierdie potgooie dink!

