Archive for November, 2009

Episode 4 – Formate

Formate kan ‘n nagmerrie wees, in hierdie episode vertel Igno van Niekerk bietjie meer oor die verskillende formate.

Episode 3 – Kinderfotografie

In vandag se episode gesels Igno van Niekerk oor Kinderfotografie.  Wat is die geheime om kinders spontaan af te neem?
Laat weet asb wat julle van hierdie potgooie dink!

Episode 2 – Landskappe en lig

In Episode 2 gesels Igno van Niekerk oor Landskappe en lig.
Vir enige vrae epos gerus by info@dreamagineers.com
Luister deur op die “speel” knoppie te kliek.
Laai af deur hier te kliek!

‘n Stap in die regte rigting – episode 1

In die volgende paar weke gaan ons weekliks ‘n gratis podcast / potgooi beskikbaar maak.  Teken gerus in deur iTunes of enige ander program waar jy die oudio kan aflaai. Jy kan ook weekliks terugkom na die webblad om die nuutste episodes te bekom. Indien jy ons nuusbrief wil ontvang stuur asb ‘n epos aan [...]

Subscribe to RSS Feed Follow me on Twitter!