Bekendstelling
November 2nd, 2009 by admin | No Comments | Filed in UncategorizedWelkom by die eerste EduX opname. Dit is vir ons ‘n voorreg om hierdie eerst EduX video aan u beskikbaar te stel. Indien u enige kommentaar of voorstelle het kontak ons gerus by info@dreamagineers.com of deur kommentaar te lewer op hierdie webblad. Ons sien uit daarna om nog ‘n groot aantal van hierdie opnames met u te deel.